Description
Human & Rousseau
Afrikaanse vertaling 1996
Hardeband met gekleurde glansvoorblad boek soos nuut, naam van vorige eienaar in sierskrif voorin boek geskryf
Vertaling in Afrikaans deur Linda Rode
Oorspronklike titel: The dancer
Illustrasies Niki Daly