Die derde oog / Etienne Leroux

R60.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.JUN.050/10/19 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1966

Rooi hardebandboek sonder stofomslag, boek mooi netjies oorgetrek met kleefplastiek

Boek in netjiese en skoon toestand , vorige eienaar se naam met koki doodgetrek op binneblad