Die epos /Cronje, G Prof (redakteur)

R150.00

Inhoud:
Die epos in die Ou Nabye Ooste – Prof. A van Selms
Die epos in klassieke Grieks – AH Erasmus
Die epos in klassieke Latyd – Dr. DM Kriel
The English epic – PJH Titlestad
Die epos in Frans – Mej. JD Daugherty
Die epos in die Duitse letterkunde, met spesiale verwysing na die Volksepos en die Ridderepos – Prof. JAE Leue
Die epos as literêre genre – Prof. H. du Randt

1 in stock

SKU: TAAL.GER.179/1/20 Category:

Description

JL van Schaik

1970

Groen hardebandboek in nuwe toestand