Die familie Krige: Herkoms en Genealogie / Johan D. Krige

R250.00

Fotos van Uys Krige en sy ma, Sannie Uys, op die feesvieringe in 1973.

Out of stock

SKU: BIO.MIC.020/17 Categories: ,

Description

Uitgewer:  Craft Pers Edms Bpk

Datum: Desember 1973

Toestand: Hardeband met groen voorblad, geen los omslag, heelwat unieke fotos met Uys Krige daarop voorin geplak met handgeskrewe onderskrifte – geneem by die Krige saamtrek op 15 Desember 1973. Inskrywing aan vorige eienaar as aandenking aan die heerlike Krige-fees op 14-16 Desember 1973 in Stellenbosch.