Die gespitste binneblik /Kannemeyer, JC

R110.00

‘n Opstel oor die poëtiks van Elisabeth Eybers by geleentheid van haar tagtigste verjaarsdag op 26 Februarie 1995.

 

1 in stock

SKU: TAAL.DEH.0229 Category:

Description

Tafelberg-Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 1995

Dun rooi sagtebandboekie – skoon en netjies maar blaaie tog vergeel

Hierdie boek is genommer 213 in ‘n oplaag van 250 eksemplare – unieke vonds

Omslagontwerp deur Malcolm Bates