Die huis met die sewe deure / Pieter W Grobbelaar

R85.00

Out of stock

SKU: KIN.LIN.024/15/5/23 Category:

Description

Daan retief uitgewers

1988

Eerste uitgawe, eerste druk 1988

Ook in engels uitgegee onder die titel: The house with the seven doors

Hardebandboek in puik toestand, die omslag is effens gekrap en die hoeke is  bietjie gebuig, die boek is vol mooi kleure en pragtige prentjies wat n wonderlike storie vertel

Omslagontwerp en illustrasies deur Joan Rankin