Description
Carpe Diem Media
Eerste Uitgawe Derde Druk 2008
Sagtebandboek, toon effense waterskade aan onderkant van omslag en verskeie blaaie, boek is wel nog netjies en laasbaar
Omslagontwerp: Zelda Botha
R100.00
Geringe waterrimpeling
Wat gebeur voor ‘n mens sterf?
Daar kom ‘n laaste paar oomblikke, ‘n laaste vyf minute in elke mens se lewe op aarde. Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of in angs gaan verkeer nie. Wat wel seker is, is dat daar ‘n laaste vyf minute gaan wees – en dan die dood. En dan?
1 in stock
Carpe Diem Media
Eerste Uitgawe Derde Druk 2008
Sagtebandboek, toon effense waterskade aan onderkant van omslag en verskeie blaaie, boek is wel nog netjies en laasbaar
Omslagontwerp: Zelda Botha