Description
HAUM
1962
Hardebandboek sonder omslag, met verweer op die rugkant van boek, verbruiningsvlekke op eerste bladsye en eerste paar bladsye omraam met ‘n riffel van geringe watterskade
Oorspronklike titel: Het licht in je Ogen
Vertaal in Afrikaans deur Hymne Weiss
Voorblad en illustrasies deur Willem Jordaan