Description
JL van Schaik, Eerste uitgawe 1995, sagteband met mooi gekleurde blad in nuwe toestand
R25.00
Boek bestaan uit lyste met name van kunstenaars, atlete, sportmanne, ingedeel onder verskeie sportsoorte en kategoriee, ministers en regeringsamptenare in verskillende provinsies sowel as name van skoonhede. Alles in alfabetiese volgorde sowel as onder verskillende kategorie? gelys
Out of stock
JL van Schaik, Eerste uitgawe 1995, sagteband met mooi gekleurde blad in nuwe toestand