Description
Human & Rousseau
Tweede druk 1973
Hardeband met stofomslag, verweer op hoeke en kante, skimmelvlekke op voor en agterblad, stempel op voorste binneblad
Heelonder is ‘n lys van al die verhale wat in die boek verskyn.
R170.00
Twintig liefdesverhale deur 20 verskillende skrywers
Jan Rabie – Die dag van die roos
Linda Joubert – Hanteer versigtig
André Rousseau – Jeannie met die ligblou oë
Dot Serfontein – Jerseys en Truie
D.R. Wellbeloved – Die Vondeling
Selma le Roux – Die vuurdoop
J van Elders – Die blomkweper bloei
Louise Behrens – Eggenoot van die bekende skryfster
Tryna du Toit – Ons almal ken almal vir Hermina
A Sorgdrager – Sonder bande
Willem van den Berg – ‘n Klein bietjie verf
Suna Troskie – Volgens plan
M Strydom – Die genie van Otterspoort
P de Lange – Wie het jou die nodigste?
Ora Steyn – Die terugkeer van Ans
Kas van den Bergh – Vier lange jare
Wim Hartman – Die moeilikheid met Geertruida?
Henriette Grové – Vis of vlees
Elsa Joubert – Uittog
1 in stock
Human & Rousseau
Tweede druk 1973
Hardeband met stofomslag, verweer op hoeke en kante, skimmelvlekke op voor en agterblad, stempel op voorste binneblad
Heelonder is ‘n lys van al die verhale wat in die boek verskyn.