Die rooi assegaai / Marie van de Merwe

R60.00

Cathy besluit om weg te loop uit die afrondingskool vir jong dames waar sy haar op haar tante se aandrang bevind. Haar jeugmaats woon aan die voet van die Winterberg – dis waarheen sy sal gaan. Hulle het minstens geen aansitterige maniertjies nie!

Maar Cathy loop haar in drosters vas; sy word wreed ontnugter  deur haar eertydse vreinde, die plaas waar sy grootgeword het, word deur die Xhosas afgebrand… En te midde van alles het sy nie die vaagste idee waar sy staan met Charl Winters met die groen oë nie!

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.052/4/20 Category:

Description

Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers

1981

Hardeband met stofomslag vasgeplak op voorblad en oorgetrek met kleefplastiek

Stofomslagontwerp: Magda van Staden