Description
Nasionale Boekhandel
1965
Hardebandboek, die omslag is met kleefplastiek vasgeplak op boek, effense verweer sigbaar op voorblad, stempel van vorige boekwinkel voorin boek en boekblaaie is baie vergeel, boek is steeds in baie mooi en skoon toestand, krabbelpatroon van ‘n kind op agterste binneblad
Vertaal deur Elma van den Heever

