Die ryk weduwee: ‘n Blyspel / Uys Krige

R40.00

Die ryk weduwee is vir die eerste maal opgevoer deur die NTO in die Biblioteekteater, Johannesburg, op 5 Januarie 1953. Die regisseuse was Anna Richter-Visser en die die dekor is deur Kobus Esterhuizen ontwerp. Die rolverdeling was as volg:

Anna de Kock – gespeel deur Aktrise Wena Naude

Jan de Kock – Daan Retief

Elisabthe Roos – Pikkie van Niekerk

Christine Vermaak – Mathilda Hanekom

Piet Swart – Dawid van der Walt

Etienne Roux – Japie van Niekerk

Frans de Waal – Hannes Venter

Alida de Waal – Etrecia Mocke

Pierre Naude – Eghard van der Hoven

 

 

 

2 in stock

SKU: DRA,SKO.094/14 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Derde druk, 1974 (Het eerste keer in 1952 verskyn)

Hardeband sonder stofomslag mooi prent op hardeband

R40