Die Semantiek van Afrikaans /de Villiers, Meyer

R90.00

Inhoud:

DEEL I : Taal en mededeling

Hoofstuk 1 – Die spraaksituasie en die taalgebruik
Hoofstuk 2 – Taaldade en taalkonstruksie

DEEL II : Keneenhede

Hoofstuk 3 – Woorde en ander leksikale elemente
Hoofstuk 4 – Betekenisse

DEEL III : Semantiek en sintaksies in interaksie

Hoofstuk 5 – Die verbinding van betekenisse
Hoofstuk 6 – Semantiese verhoudings in die stel
Hoofstuk 7 – Proporsies in sinne

 

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.012/30/12/22 Category:

Description

HAUM

Eerste uitgawe 1975

Hardebandboek met omslag, geringe verweer op omslag, ‘n stuk van die omslag op die bokant van die rug afgeskeur en maar inhoud mooi en skoon