Die seun en die walvis / José Maria Sanchez-Silva

R90.00

Out of stock

SKU: KIN.IZA.001/5/21 Categories: ,

Description

John Malherbe Edms Kaapstad

1965

Blou hardeband boekie sonder stofomslag, boek in mooi toestand, met ‘n prysuitdeling boodskap in 1966 voorin boek geskryf, daar is wel vuil vatmerkies op ‘n paar plekke in die boek

Oorspronklike titel: Adios Josefina

Uit Spaans vertaal deur Sannie Grobler

Mooiste swart en wit illustrasies deur Margery Gill

Skaars vertaalde werk