Description
Oxford University Press
2001
Sagteband met mooi gekleurde voorblad netjies en skoon een stempel voorin
Afrikaanse verwerking deur Antoinette Stimie
Illustrasies deur Tony Morris
Stamstories reeks. Oxford Storieboom Fase 15
R65.00
Wanneer Thomas-hulle na ‘n klein dorpie trek, is die nuwe skool die minste van sy bekommernisse. Sy ma se vrees en ‘n donker familiegeheim hou sy gedagtes besig … tot die ongeluk en die vreemde middernagtelike geluide.
Out of stock