Description
Nasionale Pers Beperk
1948
Miroen sagtebandboek met heelwat verweer maar met klomp mooi stories in, potloodaantekeninge in die boek, buitekant verweer maar binne nog redelik
Silhouette agtige prentjies in die boek – ook by die rympies voorin die boek is prentjies

