Description
Uitgewer: J.L. van Schaik
Datum: Tweede druk 1949
Toestand: Klein boekie in sagteband oud en blaaie vergeel, een staple het effens losgetrek van voorblad verder in puik toestand vir ouderdom
Voorwoord: Deur R. Bigalke in Junie 1941
R80.00
SBenga is ‘n Bengaalse apie. Pragtige boekie vir jong kinders.
Hettie Cillié het ‘n hele paar boekies in die Dieretuin-Storiereeks uitgebring met medewerking van Dr. R. Bigalke van die Nasionale Dieretuin en dr. T.G. Nel van die Transvaalse Onderwysdepartement, alhoewel slegs hierdie een oor Benga beskikbaar is. Baie skaars boekies. Ander boeke in die reeks is:
Joseph, die liefling van die kinders
Congolene Nazimbali, die storie van die Afrikaanse olifant
Sigapo, die seekoei
Die storie van Benga
Simson en Delila, die hel wêreld oor bekend
Josie en Satano, twee swart luiperds
Mierie, die meerkatjie
Koning Leeu in die Nasionale Dieretuin
Kubiek, die krokodil
Oupa Kondor en ander stories
Die langnek-reus
Out of stock
Uitgewer: J.L. van Schaik
Datum: Tweede druk 1949
Toestand: Klein boekie in sagteband oud en blaaie vergeel, een staple het effens losgetrek van voorblad verder in puik toestand vir ouderdom
Voorwoord: Deur R. Bigalke in Junie 1941