Die Suid-Afrikaanse vleis kookboek : In volkleur /Smit, Sannie

R180.00

200 kombuisgetoetste resepte vir elke geleentheid

Out of stock

SKU: KOO.MAR.0017/4/23 Category:

Description

Uitgegee in samewerking met die Suid-Afrikaanse vleisraad

C. Struik

Eerste uitgawe 1985

In afrikaans vertaal deur Reinette van Rooyen

Foto’s deur Willie van Heerden

Hardebandboek in goeie toestand, hier en daar klein vlekkies, mooi prente van die kos, hoeke is effens gebuig en gekrap