Die Suid-Afrikaanse Voetslaankookboek / Ursula Stevens

R100.00

1 in stock

SKU: KOO.HES.002/04/23 Category:

Description

Struik Uitgewers

Eerste uitgawe 1992

Sagtebandboek met mooi gekleurde voorblad, eerste paar blaaie voel of daar waterdruppels op geval het. Geen vlekke en verder is boek in puik toestand en met heerlike resepte en goeie beplanning vir ‘n staptoer

Illustrasies in swart en wit deur Alistair Mackenzie

In Afrikaans vertaal deur Reinette van Rooyen