Die verdrinking van Josua van Eeden / Carina Diedericks-Hugo

R65.00

Vir Josua het dit begin die dag toe hy deur die weerlig getref is. Toe hy bykom, sien hy ‘n engel. ‘n Blonde engel met ‘n laptop onder haar arm. Wat hy nie kon sien nie, is dat Titania alles behalwe onskuldig is as wat haar engelagtige voorkoms te kenne gee. Hy kon ook nie vermoed dat sy tydelik by sy ouerhuis gaan intrek nie. In die tyd leer sy hom veel meer as net die lewensgevaarlike speletjie wat hulle met rekenaars en selfone speel. Hierdie boek is ‘n spanningsverhaal vir tieners wat ewe veel deur hulle ouers geniet sal word.

1 in stock

SKU: FD.ULU.004/10/17 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Umuzi (Random House)

Eerste uitgawe, eerste druk 2008

Sagteband in splinternuwe toestand

Omslagontwerp deur Michiel Botha

R65