Description
Nasionale Boekhandel
Eerste uitgawe 1968
Hardeband met omslag met koerantberig met resensie oor hierdie boek voorin geplak en ‘n boodskap aan die vorige eienaar op die eerste titelbladsy
Boek is in mooi toestand alhoewel daar heelwat onderstreping in pen gedoen is in die boek