Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2006
Toestand: Sagteband so goed as nuut
Bladskildery: Carina Stander
R140.00
Hier is iemand wat self rotskuns skep en nie nog ‘n digter wat oor die rotstekening skryf nie. Sy dig ru, sy dig wreed, sy dig loutere skoonheid en diep emosie. Dit maak haar werk so fris en so gelaai met energie – Henning Snyman –
Carina Stander was plaaskind op Bergfontein in Limpopo. Na ‘n honneursgraad in Beeldende kuns aan die Universiteit van Pretoria, werk sy vir beeldhouers in Cambridge en die Skotse Hoogland. Sy het ‘nmeestersgraag (met lof) in Kreatiewe Skryfwerk van die Universiteit van Kaapstad, haar gedigte is opgeneem in tiental bundels en haar kortverhale is voorgeskryf vir hoërskole. Carins is skilder, beeldhouer en tydskrifjoernalis. Sy reis deur die wildernis saam met haar man.
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2006
Toestand: Sagteband so goed as nuut
Bladskildery: Carina Stander