Draai sy nek om /Du Toit, Chris

R120.00

Draai sy nek om is die verhaal van ‘n seun se grootword. ‘n Seun wat uit die objektiewe staanplek va n’n kind, kyk na dinge om hom. Baie daarvan begryp hy nie, Dis net dat dis soms moeilik is om te verstaan waarom grootmense se morepraatjies en aandpraatjies nie ooreenstem nie. Hoe kan grootmesne byvoorbeeld ‘n debatsaand hou en ‘n paar skewe grappe vertel en ‘n rukkie later met ‘n gebed afsluit waarin die Here gedank word word vir ‘n leersame aand? En hoekom is daaar glo twee standaarde, een vir armes en een vir rykes – selfs in die tronkek, het iemand gesê.  Vir die seun bly hierdie wêreld waarin grootmense leef en hul besluite neem, ‘n vreemde, onregverdige een. Die boek is een van daardie verhale wat ‘n mens laat dink – en besin.

1 in stock

SKU: FIKSIE.KAN.004/25/9/23 Category:

Description

Siesta Publikasies

Eerste druk 1975

Hardebandboek met stofomslag, en ‘n stempel voorin boek

Stofomslag deur bekende skilder Walter Battiss