Description
Anansi-Uitgewers
1989
Hardebandboek in stewige toestand, ongelukkig het ‘n kind in potlood prentjies en haar naam op ‘n paar plekke in die boek geskryf – kry dit nie uitgevee nie.
Oorspronklike titel van boek: The three poor tailors– 1965
In Afrikaans vertaal deur Lydia Snyman

