Drusilla en die eier / Bill Peet

R85.00

Out of stock

SKU: KIN.DON.0202/26/11/22 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1972

Grys hardebandboek met heelwat herstelwerk in boek waar skeure van baie gebruik was

Illustrasies en oorspronklike teks deur Bill Peet

Oorspronklike titl: The Pinkish, purplish, Bluish egg

In Afrikaans verwerk deur Louise Promnitz

Baie skaars boek