Dwelmslagoffer: Sestien jaar in ‘n Thai-Tronk / Joanne Joseph

R160.00

Die Vanessa Goosen verhaal…

Dis 1994. Suid-Afrika staan op die rand van Vryheid. Die 21-jarige Vanessa Goosen, ‘n finalis in die Mej. SA-kompetisie, is op die drumpel van ‘n groot deurbraak in haar model-loopbaan, maar word vasgevang in enige reisiger se ergste nagmerrie… Sy word mislei om boeke, waarin 1.7kg heroïn versteek is, vir iemand in Thailand te bring en word gearresteer vir dwelmhandel. Die Thaise owerhede steur hulle min aan haar pleidooie van onskuld, en lê haar die doodsvonnis op. Na appél word die verminder na lewenslange tronkstraf in Bankok se berugte Lard Yao-tronk. Swanger, vreesbevange, desperaat en alleen begin Goosen se treis van sestien jaar agter tralies…

1 in stock

SKU: BIO.PEY.005/1/21 Category:

Description

Saam met Larissa Focke

MF Books

Eerste uitgawe 2013

Sagteband nog redelik nuut

In Afrikaans vertaal deur Ilse Salzwedel