Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste Afrikaanse uitgawe 1971
Oranjegroen mooi voorblad boek is in mooi toestand, maar bib stempels voorin boek, hier en daar gebruiksvlekke in die boek
Pragtige gekleurde illustrasies deur Evaline Ness
Oorspronklike titel: Lonely Maria– 1960
Uit Engels vertaal deur George Louw
Skaars boek

