Eerstelinge: Eerste kritiese beskouings oor ons eerste kunswerke /Preller, Gustav S.

R70.00

INHOUD:

Verantwoording
Melt Brink se Afrikaans
Eersteling – ‘n persoonlike Appresiasie
Inleiding tot Die Vlakte en ander gedigte
By die Monument van Totius
Die rivier van Jan FE Cilliers
Verse van Potgieters Trek van Totius
Karoo-Blommetjies van DF Malherbe
Waardering van Albert Verwey en dr. De Vooys
Inleiding tot Eugene N Marais se Gedigte

 

Out of stock

SKU: TAAL.ALG.010/12/6/23 Category:

Description

Human & Rousseau

Versorg deur DJ Opperman

1961

Klein grysbruin boek in sagteband nog netjies maar hier en daar penonderstreping in die boek, blaaie is ook vergeel, naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf