Eet gesond en verloor gewig / saamgestel deur Fiona Hunter

R125.00

55 stap vir stap resepte vir eerlike laevet maaltye.

Inhoud:

Die berekening van die energie-balans

Kies die regte dieet

Hoe om te begin

Inkopies vir verslanking

Verminder die vet

Hou die kalorieë dop

Om dit alles toe te pas

Onbyt

Voorgeregte en ligte etes

Vleis, pluimvee en seekos

Goente, grande en peulgroente

Nageregte

Indeks

1 in stock

SKU: KOO.HES.005/6/20 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Eerste Afrikaanse uitgawe 2006

Boek is in sagteband en effe groter as ‘n A4-grootte boek, boek soos nuut behalwe vir een van die puntjies van voorblad wat gebuig is.

Oorspronklike titel: Weight loss cookbook

In Afrikaanse deur Adrienne Warricker