Description
AnnaEmm Uitgewers
2018
Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek
Illustrasies: Elanie Bieldt
Reeks: Atlas-avonture boek 4
R130.00
Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Egipte, waar hulle Prinses Tali se sfinkskat, Nuxie, moet gaan red en die geheim van die piramides moet oplos!
Out of stock
AnnaEmm Uitgewers
2018
Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek
Illustrasies: Elanie Bieldt
Reeks: Atlas-avonture boek 4