Ek verlang na Bennie / Susan Hill

R65.00

Jan gaan saam met sy ma inkopies doen. Dit kon ‘n heerlike dag gewees het, maar dit is nie. Dit is vir hom ‘n mislike dag wat hy’t vir Bennie by die huis vergeet.

Out of stock

SKU: KIN.BAY.012/9/20 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

1993

Hardeband met gekleurde voorblad, boek baie mooi en skoon binne

Illustrasies: Helen Averley

Oorspronklik uitgegee in 1990 onder titel I’ve forgotten Edward

Vertaling deur Carlene du Toit