Gebroke land / Danie Langer

R500.00

Armoede in die Afrikaanse gemeenskap sedert 1902.

1 in stock

SKU: GESK.LOP.028/11/18 Category:

Description

Uitgegee deur Kraal Uitgewers in opdrag van Solidariteit Helpende Hand

2010

Hardeband met stofomslag, groot koffietafelboek, boek so goed as nuut – slegs vorige eienaar se naamstempel voorin

Fotografiese redakteur: Paul Alberts – baie mooi fotos in sepia

Voorwoord: Stef Coetzee