Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1978
Toestand: Hardeband met glansvoorblad sonder stofomslag, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf in pen
Omslagontwerp: Deur Wiekie Theron
R85.00
By die samestelling van Gedigte 1936-1958 is in oorleg met die digteres besluit om net ses gedigte uit Belydenis van die Skemering op te neem. Vervolgens is besluit dat die vyf “Vry vertalings uit Duits” uit Die stil avontuur, asook die “Tien sonnette van José-Maria de Hérédia” uit Neerslag, weggelaat word. Die gedigte uit Die stil avontuur word met die verlof van JL van Schaik opgeneem.
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1978
Toestand: Hardeband met glansvoorblad sonder stofomslag, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf in pen
Omslagontwerp: Deur Wiekie Theron