Geloof wat lewe: 17 Studies oor Efesiërs / Johan Smit

R90.00

Met hierdie Bybelstudie wil Johan Smit elke nuutgemaakte mens herinner aan drie fokuspunte in die brief aan die gemeentes in Klein-AsiëL

  • Elke christen moet besef dat hy deur die genade van God vrygekoop is tot kind van die Almagtige.
  • Elke gelowige is saam met die ander gelowiges deel van die liggaam van Christus.
  • Paulus se praktiese  riglyne vir ‘n Christen se lewe, die gawes wat van God kom, en toerusting van gelowiges met die wapenrusting van God.

Geloof wat lewe wil gelowiges opnuut onder die besef bring van God se genade en hoe ons dan moet leef as deel van die liggaam van Christus.

Out of stock

SKU: GEE.DON.016/1/15/20 Category:

Description

CUM Boeke

Eerste uitgawe 2005

Dun sagteband boek met 94 bladsye