Description
Tafelberg-Uitgewers
Tweede uitgawe, eerste druk 1982
Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, boek is oorgetrek met plastiek wat vasgeplak is op die boek
Stofomslagontwerp: Cora Coetzee
Reeks: Boek 2 in die Gesie-Reeks
R70.00
Selfs jong lesers wat nog nie met Gesie van Sonsig kennis gemaak het nie, sal hulle verkneukel in hierdie tweede band, Gesie maak lig. Boeiend en met humor word Gesie se ryk en vol, maar ook verwarrende wêreld uitgebeeld deur ‘n skryfster wat haar merk gemaak het met meer as dertig treffer-jeugboeke.
Out of stock
Tafelberg-Uitgewers
Tweede uitgawe, eerste druk 1982
Hardebandboek met mooi gekleurde voorblad, boek is oorgetrek met plastiek wat vasgeplak is op die boek
Stofomslagontwerp: Cora Coetzee
Reeks: Boek 2 in die Gesie-Reeks