Geskiedenis van ou Israel /Fensham, FC

R80.00

2 in stock

SKU: GEE.001.24/02/2026(k) ; GEE.ALG.001/15/4/26(d) Category:

Description

H&R Academica

1982

Hardeband boek in ‘n gebruikte toestand, potlood notas op verskeie blaaie

Vorige eienaar se naam se handtekening en datum voor in die boek

Rugkant is effe geskeur en het skaafmerke op