Gesprekke met God /de Villiers, Reinette

R50.00

Gesprekke met God oor die algedaagse lewe bv.

Ons kinders
Gebed van ‘n onderwyseres
Lee huis
Moeder van die bruid
Ontydige siekbed en nog vele meer gesprekke

 

1 in stock

SKU: GEE.004.23/02/2026(k) Category:

Description

De Oude Molen

1977

Eerste Druk

Kleinerige boekie, stofomslag effe geskeur, inhoud is nog in mooi toestand

Stofomslag en illustrasies deur Nic Steyn