Description
Episode 4 van Haasdas se nuuskas
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2017
Illustrasies: Via Oelofsen
Omslagontwerp: Vian Oelofsen en Teresa Williams
R80.00
Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, se manewales weer te geniet in hierdie vrolike leesboek-reeks. Die ander vermaaklike karakterss is ook terug: Koning Leeu, Grootoom Flapoor Olifant, Hoohoeff Hiëna, Frekie Ystervark, Stokkinan Meerkat, moeder Raaf en vele meer. Vir jonk en oud sal hierdie stories nog net so bekoorlik wees soos altyd.
Out of stock
Episode 4 van Haasdas se nuuskas
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2017
Illustrasies: Via Oelofsen
Omslagontwerp: Vian Oelofsen en Teresa Williams