Hedda Gabler /Ibsen, Henrik

R130.00

Hierdie vertaling is uit verskillende beskikbare tekste in ander tale gedoen in opdrag van TRUK, wat dit die eerste keer op 27 Maart 1974 in die Breytenbach-skouburg, Pretoria op gevoer het. Francois Swart was die regisseur en die rolverdeling was:

Jorgen Tesman – Don Lamprecht

Hedda Tesman  – Sandra Prinsloo

Mej Julian Tesman – Wilma Stockenstrom

Mev Elvsted – Annette Engelbrecht

Brack – Louis van Niekerk

Ejlert Lovborg – Marius Weyers

Berte – Anna Cloete

Out of stock

SKU: DRA.PTO.005/10/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede uitgawe sagteband  1988

Hardeband met gekleurde voorblad, boek nog skoon en netjies, effense voumerk in voorblad

Afrikaanse vertaling deur André P. Brink

Kommentaar van ‘n paar bladsye oor hierdie vertaalde boek deur André P. Brink