Hekselientjie en die draaktrane / An Melis

R70.00

Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit… Brullende besems! Wat gaan nou aan? Die hekse en heksies loop almla en snuif en stik!

“Ek gaan ‘n draak se trane soek, sê Hekselientjie dapper.

Out of stock

SKU: KIN.CRA.001/3/21 Category:

Description

Fantasi

Eerste uitgawe eerste druk 2013

Groot hardeband prenteboek met helderkleurige illustrasies

Oorspronklike titel: Hekselien en de drakentranen – 2005

Vertaal deur Anzelle Hattingh

Omslagontwerp: Nico Meyer