Herskeppers van die wêreld / J.J. Labuschagne

R120.00

Inhoud:

Johann Gutenberg – Verspreier van die lig van die woord

Leonardo da Vinci – Dromer van ‘n verre toekomsa

James Witt – Die man wat stoom getem het

Louis Pasteur – Ontdekker van die groot geheim van siekte

Thomas Alva Edison – Die wêreld se veelsydigste uitvinder

Henry Ford – Die vader van massaproduksie

Wilbur en Orville Wright – Veroweraars van die lugruim

Guglielmo Marconi – Vader van die draadloos

Albert Einstein – Ontsluiter van die atoom-eeu

Out of stock

SKU: BIO.BIK.067/8/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1964

Hardeband met mooi omslag geel sellotapemerke op binneblad en prysuitdeling inskrywing op eerste oop bladsy