Hier gaat ons ! : reise en rampe / Gerard Scholtz

R280.00

Op 40 voel Gerard Scholtz onfiks, vet en verveeld. Hy koop ‘n tweedehandse fiets en trap saam met sy vrou Anuta, die Argus tot hulle gereed is om verder te reis. Van St. Petersburg tot Moskou; die lengte en breedte van Frankryk, oor die Alpe, oor die groot riviere van Europa, Ierland en Wallis reis hulle.  Later is dit twee skoeters waarmee hulle elke jaar tot 10 000 kilometer deur Europa aflê. Hulle reis ook per trein, per motor, boot en soms te voet.

In hierdie bundel spreek Gerard se vertellings van sy kenns en liefde vir geskiedenis, kuns, musiek, letterkunde… Hy word veel meer as net reisiger en verteller. Gerard neem die leser ook ‘n op metafisiese avontuur…

1 in stock (can be backordered)

SKU: FIKSIE.H&S.015-107/5/19 Category:

Description

Heme & See Boeke

Eerste uitgawe eerste druk 2019

Sagteband splinternuut bestel vanaf die uitgewer

Omslagontwerp en bladuitleg Stella Stofberg