Hoe Geskiedenis deur gebed en vas gevorm word / Derek Prince

R80.00

Hoe Christene wêreldgebeure kan verander deur die eenvoudige maar kragtige werktuie van gebed en vas.

Inhoud:

Die sout van die aarde
‘n Koninklie priesterdom
Bid vir ons regering
Heersers is God se agente
Ek het geisen hoe Geskiedenis deur gebed gevorm word
Vas versterk gebed
Vas bring verlossing en oorwinning
Vas bespoedig die laat reën van God
Praktiese riglyne vir vas
Die Pelgrimsvaders het ‘n fondament gelê deur Vas
Openbare vasdae wat uitgeroep is in die Amerikaanse geskiedenis
Klimaks: Die verheerlikte Kerk

1 in stock

SKU: GEE.ALG.005/30/8/22 Category:

Description

Evangelie Uitgewers

1979

Blou sagtebandboek met effense skaafmerke aan die kante, naam en adres van ‘n vorige eienaar voorin die boek geskryf

Boek is oorspronklik uitgegee onder die titel: Shaping History through prayer and fasting – 1973

In Afrikaans vertaal deur Lisel Grobbelaar