Description
Lapa Uitgewers
Tweede druk 2004
Byna A3-grootte boek met pienk sagteband met sprinkaan op – boek in mooi nuwe toestand, puntjies van boek effens gebuig
Illustrasies: Alistair Ackermann
Fotografie:Reinier Terblanche, Johnnie van den Berg, Louis du Preez en Casper Terblanche

