Hoe werk dit? / geskryf en geïllustreer deur Joe Kaufman

R70.00

Hoe werk dit ? vra u kind en dit is sy reg om te weet. Hierdie boek gee hom die antwoorde in taal wat hy sal verstaan.

Out of stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.MAB.093/12/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse verwerking 1973

Hardeband, boek al baie verniel, rugkant  van boek was heeltemal los van boek, het geheg so goed moontlik, skeur op bl. 79 wat geplak is, skeur op laaste bladsy.

Oorspronklike titel: What makes it go/work/fly/float – 1971

Afrikaanse verwerking deur Leon Rousseau

Handtekening van skrywer opgedra aan vorige eienaar (kyk ekstra foto)