Honoris Crux II: Ons dapperes /Van Wyk, AT

R200.00

Die honoris Crux-dekorasie behels die volgende:

Die Honor Crux word toegeken aan lede wat hulle onderskei het deur in uiterste lewensgevaar uitnemende dade van dapperheid te verrig.

Out of stock

SKU: GESK.DIX.015/5/12/22 Category:

Description

Saayman en Weber

1982 (volgens voorwoord)

Hardeband met omslag, die omslag en boek in puik toestand