Hou u my hand: Steun in tye van siekte /Van Arkel, Jan de Jongh

R65.00

Hou U my hand bestaan uit kort Skrifgedeeltes en gebede om mense tydens ‘n siekbed by te staan. Op sensitiewe wyse word emosies wat siektes dikwels teister, soos opstand teen God, onsekerheid en depressie aangeraak. ‘n Ideale geskenkboek wat pasiënte sal help om van ‘n siekbed ‘n verrykende geestelike ervaring te maak.

1 in stock

SKU: GEE.ALG.018/8/18 Category: Tags: ,

Description

Uitgewer:  Tafelberg Uitgewers

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1990

Toestand: Hardeband met glansvoorblad in mooi en skoon toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf.

Illustrasies:  Tony Grogan