Description
JP van der Walt en Seun
1965
Blougrys hardebandboek sonder omslag, boekinhoud is in puik skoon toestand – slegs die eerste binneblad toon verweer met ook ‘n naam en van van ‘n vorige eienaar voorin die boek, ook ‘n groot H met swart geverf op die rugkant

