Description
Redaksie:
Hein Viljoen, Ina Grabe, Ena Jooste, Dawie Steenberg
Uitgegee deur PU vir CHO – 1984
Wetenskaplike bydraes van die PU vir CHO Reeks A44 : geesteswetenskappe
Hardeband boek sonder omslag in redelike toestand met mooi swart en wit foto van Cloete voorin boek, handtekening van vorige eienaar ook voorin boek
Geteken deur TT Cloete op 31.5.84